Wat Is Jou Begeerte?
Eendag terwyl ek met ’n transaksie by die bank besig was, het ek aan die bankteller gevra of die motor op die foto op sy ruit, ’n Shelby Cobra toermotor, sy motor is. “Nee,” het hy geantwoord, “Dit is my begeerte, die rede hoekom ek elke oggend opstaan om werk toe te gaan.”
Ek verstaan hierdie jongman se begeerte. ’n…
Gesigte
Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. 2 Korintiërs 3:18
Toe my kleindogter Sarah baie jonk was, het sy aan my verduidelik wat gebeur as mens doodgaan: “Net…
Hou Vas Aan Die Beloftes
Toe hulle nog kinders was, het my vriend se broer sy suster oortuig dat ’n sambreel genoeg stygkrag het om haar op te hou as sy maar net “glo.” “In die geloof” spring sy toe van die skuur se dak af en val haar bewusteloos.
Wat God belowe het, dit sal Hy doen. Maar ons moet seker maak dat wanneer…
Om Te Wag ...
“Ons wag vir die vis om te byt of vir die wind sodat ons vlieër kan vlieg ... of vir Vrydagaand ... Almal wag net” – het dr. Seuss, die skrywer van vele kinderboeke, gesê.
Wag is die spil waarom die lewe draai, tog is God nooit haastig nie – of so wil dit voorkom. “God ken Sy uur en…
Om ’n Erfenis Na Te Laat
Ek en my seuns het ’n week op ’n verlate plattelandse beesplaas aan die Salmonrivier – Idaho se “Rivier van geen terugkeer nie” – deurgebring.
Terwyl ek op ’n dag die plaas verken, het ek op ’n antieke graf wat met ’n stuk hout gemerk is, afgekom. As daar ’n inskripsie op die hout was, het die weer dit lankal…
Ontbloot Vir Herstel
Toe ek klein was het ek gekyk hoe my pa braak lande ploeg . Met die eerste verbygaan het die ploeg rotse uitgelig, wat hy weggesleep het. Hy het die land weer geploeg, en weer, om die grond verder op te breek. Met elke verbygaan het die ploeg kleiner klippe uitgelig, wat hy uitgehaal het, keer op keer, tot dit…
Luister Na Sy Stem
Ek is hardhorend. “Doof in die een oor en kan nie met die ander oor hoor nie”, soos my pa altyd gesê het. Daarom dra ek ’n gehoorstuk. Die toestelletjie werk oor die algemeen baie goed. Bevind ek my egter in ’n omgewing met baie steurnis en geraas is dit ’n heel ander storie. Dan vang my gehoorstuk elke geluid…
Net Soos My Pa
My pa se stowwerige cowboystewels staan in my studeerkamer. Hulle herinner my daagliks aan die persoon wat hy was.
Hy het onder meer hoëspoedperde geteel en afgerig. Dié perde is atlete wat teen die spoed van kwiksilwer beweeg. Ek het dit geniet om hom dop te hou en het my daaraan verwonder dat hy so lank op die perde se…
Saggeaardheid
Probleme kan ons knorrig en kortaf maak, maar ons mag nooit hierdie slegte gedrag verskoon nie. Dit kan ellende om ons saai. Ons het nie ons plig nagekom tot ons geleer het om vriendelik te wees nie.
Die Nuwe Testament het ’n woord vir die deug wat ons onsmaaklikheid regstel – saggeaardheid, wat ’n goedhartige en minsame siel veronderstel. Efesiërs…
Die Hart Se Ware Tuiste
Ons was vir etlike jare die eienaars van ’n Westerse Hoogland Terriër. Hierdie hondjies is besonder taai en word geteel om in ratelgate in te kruip en ratels uit te trek. Alhoewel ons hondjie vir baie jare uit haar oorspronklike habitat verwyder was, het sy steeds haar ingeteelde instink behou. So het sy eendag een of ander dierasietjie onder ’n…